Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » framboos
framboos [boodskap #132207] Fri, 17 July 2020 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Frambose
Frambose
framboos
Afbreking: fram•boos
Uitspraak: /frɑmˈbuə̯s/


Selfstandige naamwoord: framboos
Meervoud: frambose
Verkleinwoord: framboos
Meervoud van verkleining: framboos

Betekenis:
• Die eetbare bessievrug van verskeie plante in die genus Rubus.

Gebruik:
Frambose is 'n belangrike kommersiële vrugtegewas, wat wyd in alle gematigde streke van die wêreld verbou word.

Afgelei:
• framboosbessie
• framboosbos
• framboosdrank
• framboosgeursel
• frambooskonfyt
• framboosrooi
• framboosstroop
• framboosstruik

Verwant:
• braambessie

Vertaling:
Engels: raspberry
Nederlands: framboos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demoniem
Volgende onderwerp: eentonig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:49:57 UTC 2025