Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekeper
gekeper [boodskap #132204] Fri, 17 July 2020 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gekeperde patroon.
'n Gekeperde patroon.
'n Wapen, golwend gekeper van agt stukke, silwer en asuur.
'n Wapen, golwend gekeper van agt stukke, silwer en asuur.
gekeper
Afbreking: ge•ke•per


Byvoeglike naamwoord: gekeper, gekeperd
Attributief: gekeperde

Betekenis:
• Met 'n keper geweef, sodanig dat die drade van die inslag nie reghoekig nie, maar skuins of gerib vertoon.
• Met 'n driehoekige vorm op 'n heraldiese wapen.

Gebruik:
• Bombasyn is 'n swaar en gekeperde weefsel, dikwels swart en op 'n tyd gewild as roudrag.
• Die wapen is gekeperd.

Wisselvorm:
• gekeperd

Vertaling:
Engels: twilled, spaced out; chevroned
Nederlands: gekeperd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bombasyn
Volgende onderwerp: keper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:19:50 UTC 2025