vagina [boodskap #132200] |
Thu, 16 July 2020 20:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vagina
Afbreking: va•gi•na
Selfstandige naamwoord: vagina
Meervoud: vaginas
Verkleinwoord: vaginatjie
Meervoud van verkleining: vaginatjies
Betekenis:
• Die inwendige vroulike geslagsorgaan wat die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind.
Gebruik:
• Die vagina is 'n gespierde kanaal by vroue tussen die vulva en die baarmoeder.
Sinoniem:
• doos (kru)
• moemfie
• padda
• poes (kru)
• skede
Afgelei:
• vaginaal
• vaginaontsteking
Vertaling:
Engels: vagina
Nederlands: vagina, schede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|