Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papierhoed
papierhoed [boodskap #132195] Thu, 16 July 2020 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
papierhoed
Afbreking: pa•pier•hoed
Samestelling: papier + hoed


Selfstandige naamwoord: papierhoed
Meervoud: papierhoede, papierhoedens
Verkleinwoord: papierhoedjie
Meervoud van verkleining: papierhoedjies

Betekenis:
• 'n Hoed van papier, gewoonlik vir partytjies.

Gebruik:
• Op die ouderdom van vyf, met ons papierhoede en speelgoed swaarde, was ons almal generaals.

Verwant:
• partytjiehoed

Vertaling:
Engels: paper hat
Nederlands: papieren hoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voeding
Volgende onderwerp: diefwering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:14:35 UTC 2025