hyser [boodskap #132182] |
Thu, 16 July 2020 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hyser
Afbreking: hy•ser
Selfstandige naamwoord: hyser
Meervoud: hysers
Verkleinwoord: hysertjie
Meervoud van verkleining: hysertjies
Betekenis:
• Toestel waarmee mense of goedere tot 'n hoër vlak gehys/opgetrek word.
Gebruik:
• Die pous het voor sy weeklikse gebedsdiens in sy persoonlike hyser in die Vatikaan vasgesit.
Hiponiem:
• hysbak
• hyskraan
Afgelei:
• hyserbediener
• hyserskag
Vertaling:
Engels: hoister, elevator, crane, lift
Nederlands: hijser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|