Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryhandel
vryhandel [boodskap #132180] Thu, 16 July 2020 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryhandel
Afbreking: vry•han•del
Samestelling: vry + handel


Selfstandige naamwoord: vryhandel
Meervoud:

Betekenis:
• Die vrye vloei van goedere en dienste tussen verskillende lande.

Gebruik:
Vryhandel moedig welwillendheid en samewerking tussen lande aan, maar kan ook daatoe lei dat ryker lande die arbeid en hulpbronne van armer lande uitbuit.

Afgelei:
• vryhandelaar
• vryhandelsbeleid
• vryhandelsooreenkoms
• vryhandelstelsel

Vertaling:
Engels: free trade
Nederlands: vrijhandel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryhandelsooreenkoms
Volgende onderwerp: sekonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:24:13 UTC 2025