pianis [boodskap #132178] |
Thu, 16 July 2020 06:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pianis
Afbreking: pi•a•nis
Selfstandige naamwoord: pianis
Meervoud: pianiste
Verkleinwoord: pianissie
Meervoud van verkleining: pianissies
Betekenis:
• 'n Musikant wat die piano/klavier bespeel ('n man of vrou).
Gebruik:
• Die pianis se vingers gly flatervry oor die klavier se klawers.
Sinoniem:
• klavierspeler
Antoniem:
• pianiste (vroulik)
Afgelei:
• jazzpianis
Vertaling:
Engels: pianist
Nederlands: pianist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|