lukwart [boodskap #132177] |
Wed, 15 July 2020 20:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lukwart
Afbreking: lu•kwart
Uitspraak: /luˈkʋɑrt/, /ləˈkʋɑrt/
Selfstandige naamwoord: lukwart
Meervoud: lukwarte
Verkleinwoord: lukwartjie
Meervoud van verkleining: lukwartjies
Betekenis:
• Suurderige vrug met 'n groot pit, of die Oosterse vrugteboom wat dit dra, Eriobotrya japonica.
Gebruik:
• Hy pluk 'n ryp lukwart om te eet.
Wisselvorm:
• loekwart
Afgelei:
• lukwartboom
• lukwartkonfyt
Vertaling:
Engels: loquat
Nederlands: loquat
Zoeloe: umalikwata
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|