Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiktief
fiktief [boodskap #132175] Wed, 15 July 2020 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiktief
Afbreking: fik•tief


Byvoeglike naamwoord: fiktief
Attributief: fiktiewe

Betekenis:
• Wat fiksie is; nie werklik bestaan nie, maar versin word.

Gebruik:
• Die storielyn is fiktief, maar die emosie is rou en eerlik.
• 'n Opstel mag fiktief wees, maar dit mag nooit ongeloofwaardig wees nie!

Sinoniem:
• denkbeeldig
• imaginêr
• versin

Antoniem:
• nie-fiktief
• realiteit
• werklik

Vertaling:
Engels: fictional, fictitious, imaginary
Nederlands: fictief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nota
Volgende onderwerp: lieplapper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:19:15 UTC 2025