Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nota
nota [boodskap #132174] Wed, 15 July 2020 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nota
Afbreking: no•ta


Selfstandige naamwoord: nota
Meervoud: notas
Verkleinwoord: notatjie
Meervoud van verkleining: notatjies

Betekenis:
• 'n Aantekening of kort dokument.

Gebruik:
• Die spioen het 'n diplomatieke nota onderskep.
• Sy neem notas in die klas.

Afgelei:
• debietnota
• kredietnota
• notaboek

Verwant:
• noteer (ww.)

Vertaling:
Engels: note, annotation
Nederlands: nota

Nota:
• Die woord "nota" kom ook voor in die Latynse uitdrukking "nota bene" (afgekort: NB), "let wel".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debietnota
Volgende onderwerp: fiktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:29:54 UTC 2025