Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debietnota
debietnota [boodskap #132173] Wed, 15 July 2020 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
debietnota
Afbreking: de•biet•no•ta
Samestelling: debiet + nota


Selfstandige naamwoord: debietnota
Meervoud: debietnotas
Verkleinwoord: debietnotatjie
Meervoud van verkleining: debietnotatjies

Betekenis:
• 'n Dokument van 'n besigheid aan 'n kliënt om die kliënt te verwittig dat hy 'n spesifieke bedrag skuld.

Gebruik:
• Sy stuur die goedere terug na die krediteur en reik 'n debietnota uit, waarna die krediteur ontvangs erken en 'n kredietnota uitreik.

Antoniem:
• kredietnota

Vertaling:
Engels: debit note
Nederlands: debietnota

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: impasteer
Volgende onderwerp: nota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:26:53 UTC 2025