Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » impasteer
impasteer [boodskap #132172] Wed, 15 July 2020 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stillewe van Vincent van Gogh wat met die impasto-tegniek geverf is.
'n Stillewe van Vincent van Gogh wat met die impasto-tegniek geverf is.
impasteer
Afbreking: im•pas•teer


Werkwoord: impasteer
Verlede tyd: het geïmpasteer

Betekenis:
• Verf met dik lae aanbring; om in impasto te skilder.

Gebruik:
• Vincent van Gogh impasteer die toneel op doek.

Vertaling:
Engels: to impaste
Nederlands: impasteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genot
Volgende onderwerp: debietnota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:21:28 UTC 2025