Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seester
seester [boodskap #132167] Tue, 14 July 2020 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seester.
'n Seester.
seester
Afbreking: see•ster
Samestelling: see + ster


Selfstandige naamwoord: seester
Meervoud: seesterre
Verkleinwoord: seesterretjie
Meervoud van verkleining: seesterretjies

Betekenis:
• 'n Stekelhuidig diertjie (in die klas Asteroidea) met 5 arms wat in die see leef en skaaldiere vreet.

Gebruik:
• 'n Seester se mond is aan die onderkant geleë en is deur 'n membraan omring.

Vertaling:
Engels: starfish, sea star
Nederlands: zeester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesellig
Volgende onderwerp: hoofmaaltyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:27:45 UTC 2025