Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugpyn
rugpyn [boodskap #132165] Tue, 14 July 2020 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugpyn
Afbreking: rug•pyn
Samestelling: rug + pyn


Selfstandige naamwoord: rugpyn
Meervoud: rugpyne
Verkleinwoord: rugpyntjie
Meervoud van verkleining: rugpyntjies

Betekenis:
• 'n Pyn in die rug.

Gebruik:
• Naas verkoues is rugpyn die algemeenste rede vir mense om 'n dokter te besoek.

Afgelei:
• laerugpyn

Vertaling:
Engels: back pain, backache
Nederlands: rugpijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sitosol
Volgende onderwerp: gesellig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:49:03 UTC 2025