sitosol [boodskap #132164] |
Tue, 14 July 2020 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitosol
Afbreking: si•to•sol
Selfstandige naamwoord: sitosol
Meervoud: –
Betekenis:
• Vloeistof in lewende selle waarin organelle dryf, waar metaboliese prosesse plaasvind. Dit is dus die sitoplasma sonder die selorganelle.
Gebruik:
• Die pH van die sitosol word sorgvuldig konstant gehou.
Vertaling:
Engels: cytosol
Nederlands: cytosol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|