Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modieus
modieus [boodskap #132162] Tue, 14 July 2020 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
modieus
Afbreking: mo•di•eus


Byvoeglike naamwoord: modieus
Vergrotende trap: modieuser
Oortreffende trap: modieusste
Attributief: modieuse

Betekenis:
• Volgens die nuutste mode.

Gebruik:
• Die hemp is gemaklik, los en modieus.

Antoniem:
• ouderwets

Vertaling:
Engels: fashionable, stylish
Nederlands: modieus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roemloos
Volgende onderwerp: glikoliese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:49:30 UTC 2025