roemloos [boodskap #132161] |
Tue, 14 July 2020 15:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roemloos
Afbreking: roem•loos
Samestelling: roem + loos
Byvoeglike naamwoord: roemloos
Vergrotende trap: roemloser
Oortreffende trap: roemloosste
Attributief: roemlose
Betekenis:
• Sonder enige roem.
Gebruik:
• Die eens magtige diktator was aan die einde van sy lewe alleen en verlate, uitgestoot en vervloek en het 'n roemlose dood gesterf.
Sinoniem:
• eerloos
• oneervol
Antoniem:
• roemryk
Vertaling:
Engels: roemloos
Nederlands: roemloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|