oortreding [boodskap #132158] |
Tue, 14 July 2020 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oortreding
Afbreking: oor•tre•ding
Selfstandige naamwoord: oortreding
Meervoud: oortredings, oortredinge
Verkleinwoord: oortredinkie
Meervoud van verkleining: oortredinkies
Betekenis:
• 'n Fout wat begaan is, soos die verbreking van 'n spelreël.
Gebruik:
• Die span se kaptein is vir 'n oortreding koelkas toe gestuur.
Afkorting:
• oortr.
Vertaling:
Engels: transgression
Nederlands: overtreding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|