vryskop [boodskap #132157] |
Tue, 14 July 2020 14:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vryskop
Afbreking: vry•skop
Samestelling: vry + skop
Selfstandige naamwoord: vryskop
Meervoud: vryskoppe
Verkleinwoord: vryskoppie
Meervoud van verkleining: vryskoppies
Betekenis:
• 'n Skop wat aan die opponente toegeken word as 'n span 'n oortreding begaan in 'n sport soos rugby of sokker.
Gebruik:
• 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler het 'n doel met 'n vryskop teen Spanje aangeteken.
Vertaling:
Engels: free kick
Nederlands: vrijschop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|