muntstuk [boodskap #132156] |
Tue, 14 July 2020 14:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
muntstuk
Afbreking: munt•stuk
Samestelling: munt + stuk
Selfstandige naamwoord: muntstuk
Meervoud: muntstukke
Verkleinwoord: muntstukkie
Meervoud van verkleining: muntstukkies
Betekenis:
• 'n Geldstuk wat van metaal geslaan is.
Gebruik:
• Die Krugerrand is 'n goue muntstuk wat vir die eerste keer in 1967 uitgereik is.
Sinoniem:
• geldstuk
• munt
Vertaling:
Engels: coin, piece of money
Nederlands: muntstuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|