Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buurman
buurman [boodskap #132155] Tue, 14 July 2020 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buurman
Afbreking: buur•man
Samestelling: buur + man


Selfstandige naamwoord: buurman
Meervoud: bure, buurmanne
Verkleinwoord: buurmannetjie
Meervoud van verkleining: buurmannetjies

Betekenis:
• Manlike persoon wat in die huis langs jou bly.

Gebruik:
• Die buurman vra my gewoonlik om na sy honde te kyk as hy nie tuis is nie.

Spreekwoord:
• As dit by my buurman reën, val die druppels ook op my. [My naaste se geluk laat my ook goed voel.]
• Liewer 'n goeie buurman as 'n verre vriend. [Iemand wat naby is, kan meer hulp verleen as die beste vriend wat ver is.]

Antoniem:
• buurvrou

Vertaling:
Engels: male neighbour, neighbor
Nederlands: buurman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: morsdood
Volgende onderwerp: muntstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 10:50:17 UTC 2025