morsdood [boodskap #132154] |
Tue, 14 July 2020 14:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
morsdood
Afbreking: mors•dood
Samestelling: mors- + dood
Byvoeglike naamwoord: morsdood
Attributief: morsdooie
Betekenis:
• Intensiewe vorm van dood. Totaal en al dood, ook in figuurlike sin.
Gebruik:
• Die jagter het die bok met een skoot morsdood geskiet.
Antoniem:
• springlewendig
Vertaling:
Engels: stone-dead, stark-dead, utterly dead
Nederlands: morsdood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|