fisioloog [boodskap #132147] |
Mon, 13 July 2020 16:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fisioloog
Afbreking: fi•sio•loog
Selfstandige naamwoord: fisioloog
Meervoud: fisioloë
Betekenis:
• Iemand wat fisiologie beoefen, wat die werking en metabolisme van organe in die liggaam bestudeer.
Gebruik:
• Die Russiese fisioloog Ivan Pavlov het eksperimente met honde gedoen en sy teorie staan as klassieke kondisionering bekend.
Vertaling:
Engels: physiologist
Nederlands: fysioloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|