dwelm [boodskap #132141] |
Mon, 13 July 2020 10:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwelm
Afbreking: dwelm
Selfstandige naamwoord: dwelm
Meervoud: dwelms
Verkleinwoord: dwelmpie
Meervoud van verkleining: dwelmpies
Betekenis:
• 'n Chemiese middel wat die sinne verdoof of hallusinasies veroorsaak.
Gebruik:
• Kokaïen kan as 'n pynstillende middel gebruik word, maar is ook 'n gevaarlike dwelm.
Sinoniem:
• dwelmmiddel
Afgelei:
• dwelmbesit
• dwelmhandel
• dwelmhandelaar
• dwelmmisbruik
• dwelmmuil
• dwelmsindikaat
• dwelmslaaf
• dwelmsmous
• dwelmtoets
• dwelmverslawing
Vertaling:
Engels: drug
Nederlands: drug, verdovend middel, harddrug
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|