| mensaap [boodskap #132134] |
So., 12 Julie 2020 16:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensaap
Afbreking: mens•aap
Samestelling: mens + aap
Uitspraak: /mɛns.a:p/
Selfstandige naamwoord: mensaap
Meervoud: mensape
Verkleinwoord: mensapie
Meervoud van verkleining: mensapies
Betekenis:
• 'n Lid van die groot, stertlose aapspesies wat insluit die mens, sjimpansee, gorilla en oerang-oetang.
Gebruik:
• Die aapmens Australopithecus africanus, 'n direkte voorouer van die moderne mens, is in die kalksteengrotte van Makapansgat 25 km noordoos van Potgietersrus gevind.
Vertaling:
Engels: great ape
Nederlands: mensaap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|