Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paraat
paraat [boodskap #132131] Sun, 12 July 2020 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
paraat
Afbreking: pa•raat


Byvoeglike naamwoord: paraat
Vergrotende trap: parater
Oortreffende trap: paraatste
Attributief: parate

Betekenis:
• Voorbereid en gereed om tot aksie oor te gaan.

Gebruik:
• Die troepe is paraat en opgelei om hulle land teen enige aanslag te verdedig.

Sinoniem:
• slagvaardig

Antoniem:
• onvoorbereid

Afgelei:
• paraatheid

Spelfout:
• parraat

Vertaling:
Engels: ready, prepared
Nederlands: paraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: junior
Volgende onderwerp: snoepie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:25:29 UTC 2025