Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » junior
junior [boodskap #132130] Sun, 12 July 2020 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
junior
Afbreking: ju•ni•or


Selfstandige naamwoord: junior
Meervoud: juniors
Verkleinwoord: juniortjie
Meervoud van verkleining: juniortjies

Betekenis:
• Iemand wat jonk of ondersgeskik is in rang.

Gebruik:
• Die seniors ontgroen die juniors.

Antoniem:
• senior

Afkoring:
• jr.

Afgelei:
• junioradvokaat

Vertaling:
Engels: junior
Nederlands: junior


Byvoeglike naamwoord: junior
Vergrotende trap: meer junior
Oortreffende trap: mees junior
Attributief: junior

Betekenis:
• Wat jonk of ondersgeskik in rang is.

Gebruik:
• Hy beklee 'n junior posisie.

Vertaling:
Engels: junior
Nederlands: junior

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjom
Volgende onderwerp: paraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:14:51 UTC 2025