Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » religie
religie [boodskap #132128] Sun, 12 July 2020 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Religieus simbole.
Religieus simbole.
religie
Afbreking: re•li•gie


Selfstandige naamwoord: religie
Meervoud: religieë

Betekenis:
• 'n Godsdiens; een van verskeie sisteme van geloof wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.

Gebruik:
• Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan.

Sinoniem:
• geloofsbelydenis
• godsdiens

Afgelei:
• religieus

Vertaling:
Engels: faith, religion
Nederlands: religie

Nota:
• Van die Latynse religio, 'n woordvorm van religo.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rietbok
Volgende onderwerp: tjom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:26:09 UTC 2025