Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooiwyn
rooiwyn [boodskap #132126] Sun, 12 July 2020 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rooiwyn word geskink.
Rooiwyn word geskink.
rooiwyn
Afbreking: rooi•wyn
Samestelling: rooi + wyn
Uitspraak: /ˈroːɪ̯vəɪ̯n/


Selfstandige naamwoord: rooiwyn
Meervoud: rooiwyne
Verkleinwoord: rooiwyntjie
Meervoud van verkleining: rooiwyntjies

Betekenis:
• Wyn wat van blou of rooi druiwe gemaak word.

Gebruik:
• Ons nuttig 'n glasie rooiwyn voor ete.

Antoniem:
• witwyn

Afgelei:
• rooiwynbedryf
• rooiwynbottel
• rooiwynglas
• rooiwynkelder

Vertaling:
Engels: red wine
Nederlands: rode wijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: platsak
Volgende onderwerp: rietbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:27:55 UTC 2025