oortrom [boodskap #132124] |
Sun, 12 July 2020 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oortrom
Afbreking: oor•trom
Samestelling: oor + trom
Selfstandige naamwoord: oortrom
Meervoud: oortromme
Betekenis:
• Membraan wat die buite-oor van die middeloor skei.
Gebruik:
• Die oortrom vibreer as die inkomende klankgolwe dit bereik.
Sinoniem:
• trommelvlies
Vertaling:
Engels: eardrum
Nederlands: trommelvlies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|