oermens [boodskap #132123] |
Sun, 12 July 2020 10:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oermens
Afbreking: oer•mens
Samestelling: oer- + mens
Selfstandige naamwoord: oermens
Meervoud: oermense
Verkleinwoord: oermensie
Meervoud van verkleining: oermensies
Betekenis:
• 'n Mens, soos hy in die oertyd voor die aanbreek van die beskawing moes gewees het.
Gebruik:
• Vir die oermens moes die donkerte en gevare van die nag 'n angswekkende ondervinding wees.
Sinoniem:
• aapman
• humied
Vertaling:
Engels: apeman, prehistoric man
Nederlands: oermens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|