Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorneem
oorneem [boodskap #132122] Sun, 12 July 2020 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorneem
Afbreking: oor•neem
Samestelling: oor + neem


Werkwoord: neem oor, oorneem
Verlede tyd: het oorgeneem

Betekenis:
• Iets van ander neem; beheer daaroor kry.
• Verantwoordelikheid vir iets aanvaar; iemand opvolg.

Gebruik:
• Robotte begin al meer by mense oorneem.
• My bestuurder het bedank en ek moes sy werk oorneem.

Vertaling:
Engels: to take over
Nederlands: overnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: podgooi
Volgende onderwerp: oermens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:00:30 UTC 2025