Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagapie
nagapie [boodskap #132116] Sun, 12 July 2020 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nagapie.
'n Nagapie.
nagapie
Afbreking: nag•a•pie
Samestelling: nag + apie


Selfstandige naamwoord: nagaap
Meervoud: nagape
Verkleinwoord: nagapie
Meervoud van verkleining: nagapies

Betekenis:
• 'n Klein apie met groot oë, kaal beweeglike ore en lang agterbene, Galago moholi.

Gebruik:
Nagapies kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en die hele Zimbabwe voor.

Vertaling:
Engels: mohol bushbaby
Nederlands: Zuid-Afrikaanse galago

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maraton
Volgende onderwerp: ywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:29:02 UTC 2025