minirok [boodskap #132114] |
Sun, 12 July 2020 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minirok
Afbreking: mini•rok
Samestelling: mini + rok
Uitspraak: /ˈminiˌrok/
Selfstandige naamwoord: minirok
Meervoud: minirokke
Verkleinwoord: minirokkie
Meervoud van verkleining: minirokkies
Betekenis:
• 'n Besonder kort rokkie.
Gebruik:
• Sy dra 'n kort, swart minirok met hoëhakskoene.
Sinoniem:
• mini
Verwant:
• miniromp
Vertaling:
Engels: miniskirt
Nederlands: minirok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|