lidmaat [boodskap #132112] |
Sun, 12 July 2020 08:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lidmaat
Afbreking: lid•maat
Samestelling: lid + maat
Selfstandige naamwoord: lidmaat
Meervoud: lidmate
Verkleinwoord: lidmaatjie
Meervoud van verkleining: lidmaatjies
Betekenis:
• Iemand wat aan 'n organisasie behoort (soos 'n kerk of klub).
Gebruik:
• Piet is 'n lidmaat van ons kerk.
Wisselvorm:
• ledemaat
Sinoniem:
• medelid
Verwant:
• lidmaatskap
Vertaling:
Engels: member
Nederlands: lidmaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|