Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugfoto
lugfoto [boodskap #132108] Sun, 12 July 2020 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lugfoto.
'n Lugfoto.
lugfoto
Afbreking: lug•fo•to
Samestelling: lug + foto


Selfstandige naamwoord: lugfoto
Meervoud: lugfoto's
Verkleinwoord: lugfoto'tjie
Meervoud van verkleining: lugfoto'tjies

Betekenis:
• 'n Foto wat vanuit die lug geneem is (soos vanuit 'n satelliet, vliegtuig, ballon of hommeltuig).

Gebruik:
• Die meeste landkaarte word tans van lugfoto's gemaak.

Afgelei:
• lugfotografie

Vertaling:
Engels: aerial photograph
Nederlands: luchtfoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugskip
Volgende onderwerp: hommeltuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:25:32 UTC 2025