kondoom [boodskap #132106] |
Sun, 12 July 2020 07:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kondoom
Afbreking: kon•doom
Uitspraak: /konˈduə̯m/
Selfstandige naamwoord: kondoom
Meervoud: kondome
Verkleinwoord: kondoompie
Meervoud van verkleining: kondoompies
Betekenis:
• 'n Dun, buisvormige rubber-oortreksel wat oor die penis geskuif word om bevrugting of besmetting te verhoed.
Gebruik:
• Die gebruik van 'n kondoom is 'n goedkoop metode van geboortebepeking wat ook beskerming teen geslagsiektes bied.
Sinoniem:
• naaisakkie
Hiperoniem:
• voorbehoedmiddel
Vertaling:
Engels: condom
Nederlands: condoom
Xhosa: ikhondomu
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|