Betekenis:
• 'n Asgrys loerie met 'n lang stert en los gepunte kuif, Corythaixoides concolor.
Gebruik:
• Die kwêvoël is 'n standvoël in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Zimbabwe, Noord- en Oos-Botswana, asook die noorde van Namibië en Mosambiek.