Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krepeer
krepeer [boodskap #132104] Sat, 11 July 2020 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
krepeer
Afbreking: kre•peer


Werkwoord: krepeer
Verlede tyd: het gekrepeer
Teenwoordige deelwoord: kreperende

Betekenis:
• Swaarkry; in ellende lewe; weens gebrek vergaan.

Gebruik:
• Terwyl die keiser 'n luukse lewe lei krepeer en hulle onderdane van die ellende.

Antoniem:
• floreer

Spelfout:
• kripeer

Vertaling:
Engels: to conk out
Nederlands: creperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gars
Volgende onderwerp: kwêvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:37:04 UTC 2025