wimper [boodskap #132092] |
Sat, 11 July 2020 11:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wimper
Afbreking: wim•per
Selfstandige naamwoord: wimper
Meervoud: wimpers
Verkleinwoord: wimpertjie
Meervoud van verkleining: wimpertjies
Betekenis:
• Een van baie haartjies langs die rand van die ooglid, onder die wenkbroue.
Gebruik:
• Analise het onthul dat die Mona Lisa inderdaad wenkbroue en wimpers gehad het, wat agteraf verwyder is.
Sinoniem:
• ooghaar
Vertaling:
Engels: eyelash
Nederlands: wimper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|