Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ouboet
ouboet [boodskap #132090] Sat, 11 July 2020 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ouboet
Afbreking: ou•boet
Samestelling: ou + boet
Uitspraak: /ˈəʊ̯but/


Selfstandige naamwoord: ouboet
Meervoud: ouboete
Verkleinwoord: ouboetie
Meervoud van verkleining: ouboeties

Betekenis:
• Oudste broer, ouer boet.
• Aanspreekvorm vir die oudste broer of 'n ouer broer.

Gebruik:
• Ek en my oubout speel kleilat by die rivier.
Ouboet, kom hier!

Sinoniem:
• grootboet

Antoniem:
• kleinboet
• ousus

Vertaling:
Engels: big brother, eldest brother
Nederlands: oude broer
Xhosa: umkhuluwa
Zoeloe: umnewethu, umnewenu, umnewabo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaguar
Volgende onderwerp: tuiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:32:46 UTC 2025