jaguar [boodskap #132089] |
Sat, 11 July 2020 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaguar
Afbreking: ja•gu•ar
Selfstandige naamwoord: jaguar
Meervoud: jaguars
Verkleinwoord: jaguartjie
Meervoud van verkleining: jaguartjies
Betekenis:
• Gespikkelde, katagtige roofdier (Panthera onca) wat in Sentraal- en Suid-Amerika voorkom.
Gebruik:
• Die jaguar is die derde grootste kat na die tier en die leeu.
Vertaling:
Engels: jaguar
Nederlands: jaguar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|