veelvoud [boodskap #132083] |
Sat, 11 July 2020 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veelvoud
Afbreking: veel•voud
Selfstandige naamwoord: veelvoud
Meervoud: veelvoude
Verkleinwoord: veelvoudjie
Meervoud van verkleining: veelvoudjies
Betekenis:
• 'n Getal groter as een waarin 'n ander getal (die grondgetal) presies kan indeel.
Gebruik:
• Twaalf (12) is 'n veelvoud van drie (3), want 12/3=4 (of 3+3+3+3=12).
Afgelei:
• veelvoudig
• veelvoudigheid
Vertaling:
Engels: multiple
Nederlands: veelvoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|