| hede [boodskap #132078] |
Sa., 11 Julie 2020 08:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26291 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hede
Afbreking: he•de
Selfstandige naamwoord: hede
Meervoud: –
Betekenis:
• Die huidige of teenwoordige tyd; die moment in tyd tussen die verlede en die toekoms.
Gebruik:
• Tot op hede het hulle nog niks omtrent die saak gedoen nie.
Antoniem:
• toekoms
• verlede
Vertaling:
Engels: present, this day
Nederlands: heden, tegenwoordige tijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 26 Augustus 2026 19:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|