amok [boodskap #132076] |
Sat, 11 July 2020 07:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amok
Afbreking: a•mok
Bywoord: amok
Betekenis:
• Kranksinnig en gewelddadig optree; toestand van onbeheerste woede en raserny waartydens eiendom vernietig en mense aangeval word.
Gebruik:
• Die rampokkers maak amok op straat.
Spreekwoord:
• Hy maak al weer amok. [Deur raserny moordlustig raak.]
Afgelei:
• amokmaker
Vertaling:
Engels: amuck
Nederlands: amok
Nota:
• Van Maleis, amuk.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|