reun [boodskap #132074] |
Fri, 10 July 2020 20:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reun
Afbreking: reun
Selfstandige naamwoord: reun
Meervoud: reune, reuns
Verkleinwoord: reuntjie
Meervoud van verkleining: reuntjies
Betekenis:
• 'n Manlike hond.
• Gekastreerde manlike perd.
Gebruik:
• By hondagtiges sorg beide ouers, die reun en teef, vir die welpies.
• 'n Gekastreerde hings word 'n reun genoem.
Antoniem:
• teef
Vertaling:
Engels: male dog; gelding
Nederlands: reu; ruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|