| deps [boodskap #132070] |
Vr., 10 Julie 2020 19:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deps
Afbreking: deps
Werkwoord: deps
Verlede tyd: het gedeps
Betekenis:
• Iets eerste (voor iemand anders) kies; vir jouself reserveer.
Gebruik:
• Ek deps die laaste koekie.
Sinoniem:
• bespreek
• reserveer
Wisselvorm:
• debs
• dêps
Vertaling:
Engels: to dibs
Nederlands: reserveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|