Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamma
kamma [boodskap #132069] Fri, 10 July 2020 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kamma
Afbreking: kam•ma


Bywoord: kamma

Betekenis:
• Nie werklik nie; deur voor te gee.

Gebruik:
• Die kind was kamma siek en het by die huis gebly.

Sinoniem:
• kammakastig
• kamstig
• kastig

Afgelei:
• kammageleerdheid
• kammaland
• kammastorie
• kammaverhoor
• kammawêreld

Vertaling:
Engels: as if, make believe
Nederlands: kamma

Nota:
• Van Khoi-taal (Hottentots).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: japie
Volgende onderwerp: deps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:13:04 UTC 2025