beskutting [boodskap #132064] |
Fri, 10 July 2020 13:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskutting
Afbreking: be•skut•ting
Selfstandige naamwoord: beskutting
Meervoud: beskuttings
Verkleinwoord: beskuttinkie
Meervoud van verkleining: beskuttinkies
Betekenis:
• 'n Plek van veiligheid of voorwerp wat beskerming bied en mens teen gevare beskut.
Gebruik:
• 'n Pasgebore baba verlaat die beskutting van die baarmoeder om die vreemde buitewêreld te trotseer.
Sinoniem:
• beskerming
• dekking
• skuiling
• toevlugsoord
• wegkruipplek
Vertaling:
Engels: protection, shelter, defence
Nederlands: beschutting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|