Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgesien
afgesien [boodskap #132063] Vr., 10 Julie 2020 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgesien
Afbreking: af•ge•sien


Voorsetsel: afgesien

Betekenis:
• Behalwe; ten spyte van.

Gebruik:
Afgesien van 'n paar moeilike vrae, is die leerlinge tevrede met die vraestel.

Vertaling:
Engels: notwithstanding, apart from
Nederlands: afgezien


Werkwoord: sien af, afsien
Verlede tyd: het afgesien

Betekenis:
• Verlede deelwoord van afsien.

Gebruik:
• Hy het uiteindelik van sy onwerkbare plan afgesien.

Vertaling:
Engels: gave up, relinquished
Nederlands: afgezien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benewens
Volgende onderwerp: beskutting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 04:56:23 UTC 2025